
MISDAAD IN SUID-AFRIKA
Die onderstaande misdaad statistiek is slegs uittreksels wat van tyd tot tyd uit koerante geneem is en is geensins volledig nie, omdat daar nie elke dag rekord daarvan gehou was nie. Dit gee nogtans ‘n redelike goeie insig oor die misdaad situasie in die land.
● Maart 1997
Statistiek toon dat daar meer polisiemanne deur misdadigers gedood word as misdadigers deur polisie.
● April 1998
Kriminele misdaadstatistiek toon kriminaliteit van 13 500 uit elke 100 000 polisielede, teenoor 4 200 uit elke 100 000 van die land se burgerlike bevolking.
● Augustus 1999
Slegs 10% moordenaars word opgespoor, waarvan baie weer uit die tronk ontsnap voordat die verhoor kan plaasvind.
● November 1999
Vuurwapenorganisasies maak bekend dat daar meer as 100 000 vuurwapens in staatsbesit is waarvan geen rekenskap gegee kan word nie. Van wettige eienaars word slegs 2% gesteel. Die verklaring is in reaksie op die ontwapening van die publiek.
● Desember 1999
|
Ontsnapping Van Misdadigers En Moordenaars Uit Tronke: |
|
| 15 Oktober tot 30 November 1999 | Empangeni tronk - 45 |
| Pietermaritzburg - 35 | |
| Desember 1999 tot Januarie 2000 | Ekgandala tronk – 18 |
| Oos Transvaal – 51 (jaar 461) | |
| Oos Kaap – 12 | |
| Januarie tot Oktober 2002 | Suid-Afrika 1 641 |
● Desember 1999
Die nuutste misdaadstatistiek toon dat Suid-Afrika die hoogste syfer vir moord, verkragting en geweldmisdaad in die wêreld het.
● 16 Feb 2002, Pretoria News
Minder as 1/3 misdadigers van ernstige misdaad lei tot vonnisse. 2,5 milj misdade was vir 2001 gerapporteer.
● 2 Augustus 2002, Business Day
Kabeldiefstal by Metrorail (Apr 2001 – Maart 2002 : 860 gevalle; waarde R8,7 miljn
● September 2002, Rapport.
Een uit elke vier vrouens word tydens plaasterrorisme, sg. plaasaanvalle in Suid-Afrika verkrag.
Plaasterrorisme vir die afgelope sewe maande is 690 aanvalle 80 moorde (vorige jaar 621 aanvalle).
● Januarie 2003
Inwoners van S.A. spandeer jaarliks meer geld op private sekerheidsdienste teen misdadigers as wat die ANC regime begroot vir die totale polisiediens. R17 miljaard.
● Augustus 2003.
Statistiek deur die United Christian Action vrygestel toon dat uit elke 1 000 misdade 430 arrestasies volg. Hiervan word slegs 77 aangekla waarvan slegs 8 gevonnis word.
● Maart 2004 (arrestasies vir die maand)
Korrupsie onder staatsamptenare en polisie: Oos Kaap 20, Oos Transvaal 30; (In September 2006 was die syfers Oos Kaap 2 000; Noord Transvaal 250); (Beeld 2 Des 2007 707 polisielede aangekla wat misdadigers help ontsnap het); (7 000 betrokke in HOP-huise bedrog)
● Die S.A. Polisiediens spandeer meer as R45 miljoen per jaar op privaat sekuriteitsmaatskappye om hulle teen misdaad te beskerm.● April 2005
Plaasmisdaad vir eerste 6 maande: 29 138 beeste; 45 251 skape.● 24 September 2006, Rapport:
| 2001/2002 | 2002/2003 | 2003/2004 | 2004/2004 6mnde | |
| Moord | 21 405 | 21 553 | 19 824 | 18 793 |
| Verkragting | 54 293 | 52 425 | 52 733 | 55 114 |
| Poging tot moord | 31 293 | 35 861 | 30 076 | 24 516 |
| Gewapende roof | 116 736 | 126 905 | 133 658 | 126 789 |
| Huisinbrake | 302 657 | 319 984 | 299 290 | 276 164 |
| Motordiefstal | 96 859 | 93 133 | 88 144 | 83 857 |
| Motorkapings | 15 846 | 14 691 | 13 793 | 12 434 7 6 04 |
| Transitoroof | 238 | 374 | 192 | 220 |
| Bankroof | 356 | 127 | 54 | 58 |
● 30 Mei – 5 Junie 2003, Die Afrikaner.
ANC moordstatistiek ernstig betwis deur Mediese Navorsingsraad (MNR).
ANC syfers 21 683; MNR syfers 32 482.
● 7 April 2008 Mail & Gaurdian; 8 OTM inbrake in een week.
● Gewapende misdaadbendes aan die toeneem (is dit nie anargie nie?)
29 Februarie 2008 News 24; 12 beroof bank OTM
13 Maart 2008 News 24; 5 rowers in huisbraak brand mense met strykyster (Jhb).
2 April 2008 News 24; 12 rowers in huisbraak rand mense aan (Jhb).
5 Mei 2008 The Citizen; 5 rowers in huisbraak rand bejaarde paar aan (Pta).
30 Mei 2008 Mail & Gaurdian; 3 OTM beroof deur bendes op een dag (Jhb).
9 Desember 2008 Sunday Star; 4 gewapende rowers by huisinbraak (Vereeniging).
20 Januarie 2009 Beeld; 10 beroof geestelike in Klooster (Pinetown).
20 Januarie 2009 Beeld; 15 gewapende rowers slaan toe op winkelsentrum (Irene).